Die Groot Dag
Die verloop van gebeure. Kos & Drink goed.
As jy nog vrae het kontak vir
Henriette 0839807624
Hannie 0660719243


%20(1)_edited.png)
%20(1)_edited.png)
_edited.jpg)
Lekker Eet
Vrydag aandete
Burgers
​
Saterdag Oggend
Ontbyt
​
Saterdag Troue
Oes Tafel ​
Spitbraai & Bykosse ​
Gelato & Brownies ​
Midnight snack
​
Sondag Oggend
Ontbyt
​
Kontant kroeg vir alkoholiese en nie-alkoholiese verversings is beskikbaar tydens die hele naweek.
​
Geskenke
Die grootste geskenk wat jy vir ons kan gee is om ons trou dag met ons te deel. Ons verwag dus nie enige geskenke van ons gaste af nie.
​
Indien jy vir die troupaartjie iets wil gee as 'n gekenk sal enige iets, groot of klein, kontant of fisiese geskenk, opreg waardeer word. Ons het 'n lysie bymekaar gesit as jy wil weet wat ons benodig.
Hier is Heuer se bankbesonderhede indien julle wil geld oorbetaal.
​
WH Joubert
Account nr. 1840402162
Capitec Bank
470010
​